Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC
Sistematiese Teologie I - Pretoria Unisa-Publikasie 1973

Gids 1: Die taak van die dogmatiek; Die taak van die prolegomena met betrekking tot die dogmatiek -- Die leer aangaande die Woord van God (Prolegomena) -- Die Woord as die maatstaf vir die dogmatiek: Die verkondiging van die kerk as dogmatiese materiaal; Die Woord van God in sy drievoudige gestalte; Die wese van die Woord van God; Die kenbaarheid van die Woord van God; Die Woord van God, dogma en dogmatiek
Gids 1, Deel 2: Die Openbaring van God: Die Drie-enige God; Die vleeswording van die Woord; Die uitstorting van die Heilige Gees
Gids 2: Die Heilige Skrif: Die Woord van God in die Kerk; Die gesag in die kerk; Die vryheid in die Kerk -- Die verkondiging van die Kerk: Die Sending van die Kerk

230.09
Die Afrikaanse Protestantse Akademie Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC