Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC

Die teologiese antropologie van Karl Barth vanuit wysgerig antropologiese orientering Proefskrif goedgekeur ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad Doctor Philosophiae

by Heyns, Johan Adam, Published by : Potchefstroomse Universiteit vir CHO, (Potchefstroom :) Physical details: 349p Hardcover Year: 1961
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.

Proefskrif (D. Phil.)--Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1961.

Bibliografie included - p. 341

Teties: Perspektiewe: Histories: Plek van Barth in die denkstruktuur van sy Teologies-Filosofiese verlede; Prinsipieel: Beskouing van Barth oor die verhouding van Teologie en Filosofie
Fundamente: Algemeen: Oorsprong en Karakter van die Menslike Kreatuurlikheid; Bedreiging van Menslike Kreatuurlikheid; Beveiliging van die Menslike Kreatuurlikheid; Eis aan die Menslike Kreatuurlikheid. Christologies: Christologiese fundering; Christologiese Struktuur-elemente
Deduksies: Struktureel: Die Mens as Mens van God en vir God; Die Mens as Mens vir ander mense; Die Mens as siel en liggaam; Die mens in sy Tyd. Begripsmatig: Eksistensiebegrip; Ek-u-skema; Vryheidsbegrip
Perspektiewe en fundamente: Prinsipiële Perspektief: Die verhouding van Teologie en Filosofie; Christologiese Fundament: Die Fundering van die Antropologie
Antropologiese Deduksies: Die Mens in sy Grondverhoudinge; Die Mens in sy Grondhandelinge; Die mens na sy Grondstruktuur

There are no comments on this title.

to post a comment.
Die Afrikaanse Protestantse Akademie Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC