Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC

Predikant-wees vandag : 'n prakties-teologiese visie op spesialisering en privatisering deur predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Voorgelê luidens die vereistes vir die graad Doctor Theologiae

by Grey, Jan. Edition statement:1ste uitg. Published by : Elise Grey Boeke, (Stellenbosch :) Physical details: viii, 388 p. ; 24 cm. ISBN:0958309027 (pbk); 9780958309028 (pbk).
Subject(s): Clergy.
Year: 1990
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.

Vereenvoudigde weergawe van tesis (D.Theol.)-Universiteit van Suid-Afrika, 1990.

Bibliografie: p. 359-388.

Orientering: Die skopus van die studieprojek -- 'n Prakties-teologiese terreinverkenning
Die tradisionele Teologiese teorie: Die predikantsamp -- Gemeentegrense -- Die beroepstelsel
Die tradisionele teologiese teorie wat ten grondslag lê van die "modaliteit" en die "sodaliteit" sowel as die Teologiese oorlewering met betrekking tot die amp van die gelowige: Modaliteit en sodaliteit -- Die amp van die gelowige
Die ondersoek: Die metode wat gevolg is -- Die predikante wat ondervra is -- 'n Verslag oor die onderhoude met predikante
Enkele uitwee wat reeds gebaan is en tentatiewe oplossings: Inleiding -- 'n Makroskopiese blik op spesialisering deur predikante -- Die aktivering en funksionering van die amp van die gelowige en lidmate in gespesialiseerde bedieninge -- Privatisering as oplossing -- Die opldeiding van predikante en lidmate vir spesialisering en privatisering -- Die implimentering van spesialisering en privatisering -- Oplossings vir die probleme met betrekking tot gemeentegrense -- Op weg na oplossings vir die probleme wat met die huidige beroepstelsel ondervind word
Die navorsingsverslag - 'n Nuwe praxisteorie in wording: Protokoluitsprake wat te make het met die prinsipiële prakties-teologiese begronding van die nuwe praxisteorie -- Protokoluitsprake met die oog op spesialisering deur predikante -- Protokoluitsprake in verband met spesialisering deur lidmate in gemeentes en "oorgemeentelike" situasies -- Protokoluitsprake oor privatisering deur predikante -- Protokoluitsprake wat verband hou met die opleiding van predikante vir spesialisering en privatisering -- Protokoluitsprake oor die beroepstelsel -- 'n finale bevestiging van die hipoteses
'n Praxisteorie word voorgestel: Spesialisering deur predikante -- Privatisering deur predikante -- 'n Bondige samevatting van die voorgestelde praxisteorie met betrekking tot die prinsipiele aspekte van spesialisering en privatisering deur predikante -- Handelingsimpulse met die oog op spesialisering en privatisering word voorgestel -- 'n Nuwe praxisteorie met betrekking tot gemeentegrense -- 'n Nuwe praxisteorie met betrekking tot die beroepstelsel -- Die "praxis 2" moet getoets word -- 'n Idealistiese futurologiese vergesig

Opsomming in Afrikaans en Engels

There are no comments on this title.

to post a comment.
Die Afrikaanse Protestantse Akademie Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC