Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC

Sendinggenade : sendingwetenskaplike opstelle aangebied aan prof W J van der Merwe by geleentheid van sy tagtigste verjaarsdag

Published by : NG Sendinguitgewers, (Bloemfontein :) Physical details: 256p Hardcover ISBN:1868040399. Year: 1986
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Item type Current location Call number Copy number Status Date due Barcode
Non-Fiction Non-Fiction Die Afrikaanse Protestantse Akademie
266.42 DUP (Browse shelf) 1 Available APA010753
Non-Fiction Non-Fiction Die Afrikaanse Protestantse Akademie
266.42 DUP (Browse shelf) 2 Available APA034795

Personalia: Curriculum vitae Willem Jacobus van der Merwe; My loflied/My song of praise; Prof Willem Jacobus van der Merwe: "Die liefde van Christus dring my"
Sendinghistories: Sendinggeskiedskrywing in Suid-Afrika; Johannes du Plessis: Grondlegger van die Sendingwetenskap in Suid-Afrika; Ds. Chrarles Petrus Theron (1844-1924) - sendingman by uitnemendheid
Sendingteologies: Nog eens: 'ruimte vir die Sendingwetenskap in ons teologiese studie' -- Matteus 28:16020 in die ontwikkelende sendingdenke van die Nederduitse Gereformeerde Kerk -- Sendingperspektiewe in die sakrament van die nagmaal -- Ware eenheid en sending hoort saam -- Kerkeenheid en inheemse kerke in sendingperspektief -- Die hedendaagse Noord-Amerikaanse pragmatiese Sendingwetenskap
Samelewing, Kultuur en Religie: Die Inheemse kerke en die modernisasieproses in sekulariserende gemeenskappe -- Swart Teologie: missionêre implikasies? -- Christelike sending as bevryding? 'n Respons -- Gemeenskapsontwikkeling: 'n Nuwe sendingprioriteit -- Enkele riglyne oor die aanbieding van die Bybel en sy boodskap aan die aanhangers van Islam
Die lewende gemeente getuig: 'n teologiese model -- Die plek van gebed in die sending -- The planning of combined missionary work in the city situation -- Relevante teologiese opleiding in belang van 'n missionere kerk

There are no comments on this title.

to post a comment.
Die Afrikaanse Protestantse Akademie Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC