Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC

Your search returned 8 results.

1.
Openbaring: Die boek van die voleinding by Adendorff, J.A.E. (Jacobus Augustus Erdzard) Publication: Pretoria Lig in Duisternis Uitgewers 2022 . 386p , Die boek Openbaring laat mense gewoonlik regop sit. Baie vind dit totaal onverstaanbaar, terwyl ander weer voorspellings daarin sien wat in hulle tyd besig is om waar te word. Talle boeke is al oor hierdie Bybelboek geskrif, Bybelstudies daaroor gedoen en preke daaroor gelewer. Heelwat van die boeke, studies en preke is moeilik verteerbaar terwyl ander weer nie reg aan die boek laat geskied nie. Hierdie publikasie is 'n poging om die boek Openbaring vanuit 'n openbaringshistoriese perspektief te verklaar. Volgens dié benadering het ons in die Bybel met die progressiewe of ontvouewnde openbaring van God te doen. Dit het sy beginpunt in die skepping, sy hoogtepunt in Christus en sy eindpunt in die werderkoms en nuwe skepping. Dit sien Génesis (skepping) en Openbaring (nuwe skepping) as die twee boeke wat die ander Bybelboeke omsluit en die openbaringsgeskiedenis begin en afsluit. Date: 2022 Availability: Items available: Die Afrikaanse Protestantse Akademie (1), APK Pretoria Oos (1),
2.
Deur die oë van 'n man: Jagverhale waar die skoot die hart tref by Oosthuizen, Pieta Publication: Pretoria Lig in Duisternis Uitgewers 2022 . 166p , Deur die oë van 'n man is 'n bundel jagverhale waarin die skrywer se liefde vir jag en die natuur duidelik na vore kom. Uit die rykdom van sy pen trek hy die gordyn voor die herinneringe van gister en eergister se skootklapsensasie weg en gee die lewer 'n kykie in sy pa se dagboek. Jy stap saam met hom op die voetpad na sy seun se hart en kom so onder die indruk van 'n veldkind se voorregte. Die verlange na die jagveld, die Afrika-bos en sy hartsgeweer is geen gelukskoot nie, maar 'n leefwyse sedert sy kinderdae. Dit getuig van 'n ingesteldheid om met ander oë na die koedoebul in die digte bos, die springbok in die geel wintergras en die wêreld rondom hom te kyk. Date: 2022 Availability: Items available: Die Afrikaanse Protestantse Akademie (2),
3.
Joël en Obadja - 'n Bybelstudie by Van Staden, A.S. (Adri) Publication: Pretoria Lig in Duisternis Uitgewers 2022 . 60p Date: 2022 Availability: Items available: Die Afrikaanse Protestantse Akademie (2),
4.
Boustene van die Koninkryk: Graad I by Dafel, Henning Publication: Pretoria Lig in Duisternis Uitgewers 2023 . 89p Date: 2023 Availability: Items available: Die Afrikaanse Protestantse Akademie (2),
5.
Rigting: Woord of tydsgees by Van der Wateren, H Publication: Pretoria Lig in Duisternis Uitgewers 2023 . 266p Date: 2023 Availability: Items available: Die Afrikaanse Protestantse Akademie (2),
6.
Die avonture van Appelkie die muis: Exodus tot Deuternomium by Bisschoff, Jannie Publication: Pretoria Lig in Duisternis Uitgewers 2023 . 58p Date: 2023 Availability: Items available: Die Afrikaanse Protestantse Akademie (1), In transit (1),
7.
Troue God. 'n Inleiding tot Verbondsteologie by Coppola, Antonio Publication: Pretoria Lig in Duisternis Uitgewers 2024 . 119p Date: 2024 Availability: Items available: Die Afrikaanse Protestantse Akademie (2),
8.
Orientasie vir kerkraadslede by Adendorff, Jacobus Augustus Erdzard Publication: Pretoria Lig in duisternis uitgewers 2024 . 32p. Date: 2024 Availability: Items available: Die Afrikaanse Protestantse Akademie (2),
Die Afrikaanse Protestantse Akademie Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC